top of page

Agrilibrium vervaardig 'n reeks produkte wat gebruik kan word om grondproduktiwiteit te herstel en te handhaaf.

Die produkte kan gebruik word om die grondstruktuur en chemie sowel as die biologiese grondlewe reg te stel.

Die gebruik van plantvoedingstowwe word geoptimaliseer om die opbrengs (oes) te verhoog en om die kwaliteit van die produkte te verseker.

Die produkte gebruik organiese en anorganiese (chemiese) plantvoedingstowwe in samewerking met organiese koolstofbevattende voedingstowwe chelators en grondversorgers soos Fulviensuur (ook bekend as koolstofsuur of organiese sure), aminosure, kelp en die biologiese gedeelte in die vorm van mikro-organismes.

About Agrilibrium
Liqui-Compost
Amino-Boost
Garden-Logic
bottom of page